Beautiful - Kurt Darren

Beautiful - Kurt Darren

  • Год выхода: 2013
  • Язык: Английский
  • Длительность: 4:17

Ниже представлен текст песни Beautiful, исполнителя - Kurt Darren с переводом

Текст песни "Beautiful"

Оригинальный текст с переводом

Beautiful

Kurt Darren

Оригинальный текст

Ja drome word waar

Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek

gelukkig is ek dat ek langs jou kan le

Net voor jy wakker word

besef ek daar is niks meer wat ek kort

ek sien myself in jou ek wil jou altyd by my hou om elke dag vir jou te se

Jy is Beautiful vir my

Jy is Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Soos die Hemel neerdaal

waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal

het my Hart vir jou geval.

Jy is Beautiful vir my

Jy is Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my

Beautiful verby

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy

Jy is Beautiful vir my ohh

Jy is Beautiful

Jy is Beautiful verby

Jy is Beautiful

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Beautiful is jy.

Перевод песни

Джа дром слово ваар

Soos 'n engel het jy uit die Hemel geval Beeldskoon en perfek

gelukkig is ek dat ek langs jou kan le

Чистое слово jy wakker

besef ek daar is niks meer wat ek kort

ek sien сам в джоу эк wil jou altyd by my hou om elke dag vir jout te se

Jy прекрасна для меня

Jy прекрасна

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Красиво это Jy

Soos die Hemel neerdaal

waar die sonstrale elke oggend op jou val soos in 'n droomverhaal

het my Hart vir jou geval.

Jy прекрасна для меня

Jy прекрасна

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Красиво это Jy

Jy прекрасна для меня

Красивый верби

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Красиво это Jy

Jy прекрасна, мой ооо

Джи прекрасна

Jy прекрасна

Джи прекрасна

Beeldskoon soos die more son en tydloos soos die horison

Красиво – это Джй.

Другие песни исполнителя:

2

Under African Skies

Mango Groove, Kurt Darren, 'Big Voice Jack' Lerole • 2016

Новые тексты и переводы на сайте:

2+ миллиона текстов

Песен на разных языках

Переводы

Качественные переводы на все языки

Быстрый поиск

Находите нужные тексты за секунды